February 28, 2021

Skoonheidsgeheime vir elke vrou

Almal het skoonheidsgeheime en truuks, soos hoe om die laaste bietjie sjampoe uit die bottel te kry of om vinniger te tan. Deel asseblief met ons jou wenke.

Almal het skoonheidsgeheime en truuks, soos hoe om die laaste bietjie sjampoe uit die bottel te kry of om vinniger te tan.

Almal het skoonheidsgeheime en truuks, soos hoe om die laaste bietjie sjampoe uit die bottel te kry of om vinniger te tan. Deel asseblief met ons jou wenke. Foto: Pixabay

Almal het skoonheidsgeheime en truuks, soos hoe om die laaste bietjie sjampoe uit die bottel te kry of om veiliger en vinniger te tan. Deel asseblief jou skoonheidgeheime met ons.

Die volgende is ’n paar skoonheidsgeheime van SELF :

  • Bêre jou naellak in die yskas, dit sal verhoed dat dit so vinnig dik raak.
  • Smeer opknapper aan jou hare voordat jy gaan swem. Chloor en soutwater beskadig jou hare. Die opknapper vul gaatjies in die kutikula en voorkom dat jou hare verder breek.
  • Gooi ’n paar druppels essensiële olie op die vloer van jou stort en draai die warm kraan oop. Die stoom en olie saam sal vir jou ’n spa-agtige gevoel gee.
  • Spuit ’n bietjie droë-sjampoe op jou hare voor jy gaan slaap en maak dit ligweg vas. Jou hare sal skoner lyk met meer volume as jy opstaan, ’n goeie manier om minder hare te was.
  • Moenie aan jou gesig vat nie. Ons kom dit nie altyd agter nie, maar die oppervlaktes en selfone waaraan ons vat, is dikwels vuil. Daarna vat jy aan jou gesig en die vuiligheid kan puisies veroorsaak.

Lees meer artikels hier:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: