Skoolprojek verwar NASA

Deel hierdie storie / Share this story

AUSTRALIË. – NASA het ‘n ondersoek by ‘n laerskool in Queensland gedoen nadat ’n ‘meteoriet’ in die skoolwerf geval het. ’n Foto van die ruimterots het ’n golf van bespiegelinge op Facebook uitgelok.

LEES OOK: Kinders lewe week lank saam met voog se liggaam in huis

Die oorsprong van die meteoriet het gou bekend geraak, en baie, waaronder NASA-verteenwoordigers, was verbaas.

NASA het geglo daar het ’n meteoriet in die skoolwerf geval. Hulle het egter vinnig agtergekom dat die voorwerp eintlik deel van ’n laerskooltaak was.

Lees meer artikels hier.