Ma soek antwoorde na haar kind glo in tronk doodgemaak is

BLOEMFONTEIN. – Emily Nyefolo Molemohi, die ma van Teboho Hosea (26) wat na bewering in die tronk met ‘n skerp voorwerp gesteek is, soek antwoorde oor wat presies tot haar seun se dood gelei het..
Aan steekwonde beswyk
Molemohi sê sy is eers in kennis gestel van wat met haar kind gebeur het toe hy in die Pelonomi-hospitaal aan sy steekwonde beswyk het.
Ondersoek die omstandighede
Die Departement van Korrektiewe Dienste en die polisie ondersoek die omstandighede wat gelei het tot Hosea se dood.
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.