Driejarige skok dood
’n Driejarige hier is oorlede nadat hy doodgeskok het.

Driejarige skok dood
PAMPIERSTAD. – ’n Driejarige hier is oorlede nadat hy doodgeskok het. Die kind het glo aan ’n drom vol water gevat, waaraan ‘n kragdraad geraak het wat vanaf die familie se huis gekom het.
LEES OOK: Krag in April dalk met 11% duurder
Eskom het Woensdag ouers gewaarsku om hul kinders van elektriese strukture af weg te hou en seker te maak hulle huise se elektriese toevoer is geaard.
Verdere inligting oor die voorval is nie in hierdie stadium beskikbaar nie.
Lees meer artikels hier.