Krag in April dalk met 11% duurderTania SmithJanuary 29, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story Jy sal van April af tot en met 11% duurder vir jou koopkrag of munisipale krag betaal. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Dondersag die besluit aangekondig. Previous Post Mobifix se nuwe Hoco-voorraad! Next Post Gestremde seuntjie en sy familie benodig hulp