DURBAN.- ’n Swerm bye het honde in Tongaat aangeval. Een hond is dood en drie is in ’n kritieke toestand na die veearts geneem.
Vier van die honde is herhaaldelik deur die bye gesteek.
Volgens IOL sê Paul Herbst van IPSS mediese reddingspan vier van die honde het onder in die huis se kelder weggekruip.
’n Paramedikus is ook tydens die reddingspoging deur die bye aangeval en ’n paar keer gesteek.
Lees meer artikels hier.



