Die weer in jou streek vandag
Kies vandag om positief te wees.

Die weer in jou streek vandag
Weer speel ’n groot rol in hoe mens se dag verloop. Kies vandag om positief te wees.
Noord-Kaap
Bewolk en warm.
Kimberley: 17°C tot 27°C
Vrystaat
Bewolk met verspreide reënbuie.
Bloemfontein: 15°C tot 25°C
LEES OOK: Wat om te doen as jy ’n lyk vind
Gauteng
Koel met donderbuie en reën.
Pretoria: 17°C tot 23°C
Limpopo
Warm met verspreide donderbuie.
Polokwane: 19°C tot 27°C
Mpumalanga
Warm verspreide donderstorms.
Mbombela: 21°C tot 30°C
Oos-Kaap
Warm en bewolk.
Port Elizabeth: 19°C tot 26°C
Wes-Kaap
Sonnig en warm.
George: 14°C tot 25°C
KwaZulu-Natal
Meestal bewolk en warm.
Durban: 22°C tot 28°C
Noordwes
Warm met donderbuie.
Vryburg: 17°C tot 25°C
Lees nog artikels hier.