R6 miljoen se ivermektien op lughawe gevind

Foto: Times Live

KEMPTONPARK. – Ses mense is afsonderlik in hegtenis geneem nadat hulle glo R6 miljoen se ivermektien vanaf Indië in die land probeer insmokkel het.

In die hof verskyn

Kol. Athlenda Mathe, polisiewoordvoerder, sê die twee vrouens en vier mans het in die hof op aanklag wat verband hou met die oortreding van die medisynewet verskyn.

In tabletvorm

Twee vrouens en vier mans is in drie afsonderlike voorvalle ook in hegtenis geneem vir die besit van ivermektien in tabletvorm. Een van die verdagtes het glo ongeveer 178 000 tablette in haar besit gehad.

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: