KYK: Covid-19-entstof kom in Suid-Afrika aan

Foto: Skermgreep
SUID-AFRIKA. – President Cyril Ramaphosa, David Mabuza (adjunk-president) en dr. Zweli Mkhizi, minister van gesondheid, het gistermiddag die Covid-19-entstof ontvang.
Met Emirates via Dubai
Vragte van die entstof is uit die Emirates-vliegtuig op die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg gelaai. Dié vliegtuig het Maandag om 15:00 op die lughawe geland nadat hy die oggend om 08:00 in Dubai opgestyg het.
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.