February 28, 2021

Kapenaars kry waterpark na pretpark twee jaar gelede sy deure sluit

KAAPSTAD. – Kapenaars was in Mei 2018 ontsteld toe hulle hoor hulle gunstelingpretpark, Ratanga Junction, het toegemaak. Intussen is dit bekendgemaak ’n waterpark gaan op dié perseel open.

Op 26 Januarie het die Rabie Property Developers Group meegedeel dat die massiewe Century City-terrein tans omskep word in ‘n uitgebreide waterpark. Dit sal ook die tweede grootste habitat vir sommige voëlspesies in die omgewing na Intaka-eiland wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: