Eloise – Suid-Afrikaners moet gereed maak vir erge weerstoestande

“Indien die storm die roete na Suid-Mosambiek gaan volg en dan na die oostelike platorand in die Noord-Oos gaan, gaan sommige dele van Limpopo en suidwaarts langs die platorand in Mpumalanga tot by Swaziland tot 100 mm reën op Sondag en Maandag kry,” het Francois Engelbrecht, professor in klimatologie aan die Global Change Instituut, aan ENCA-nuus gesê.

Volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens moet die storm nou baie goed gemonitor word. Daar is ook ‘n moontlikheid dat die storm nog meer kan versterk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: