February 28, 2021

Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap

Baie warm en sonnig.

Kimberley: 19°C tot 34°C

Vrystaat

Bewolk en baie warm met verspreide donderbuie.

Bloemfontein: 19°C tot 33°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm.

Pretoria: 16°C tot 33°C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en wam.

Polokwane: 17°C tot 19°C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm met donderbuie in die Laeveld.

Mbombela: 17°C tot 29°C

Oos-Kaap

Bewolk em koel in die westelike gedeeltes. Bewolk en warm in die oostelike gedeeltes.

Port Elizabeth: 17°C tot 23°C

Wes-Kaap

Sonnig en warm tot baie warm.

George: 16°C tot 24°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en koel met enkele donderbuie.

Durban: 22°C tot 27°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.

Vryburg: 22°C tot 34°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: