Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 29 346 positiewe gevalle, waarvan 24 523 virus genees is. Daar is 4 331 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 490.



