Regstreeks, Geraldine Faber se gedenkdiens

Deel hierdie storie / Share this story

Hierdie skakel kan gebruik word om Geraldine Faber (32) se gedenkdiens regstreeks te volg.

Die diens begin Donderdag, 14 Januarie, amptelik vanaf 11:00, maar vanaf 10:45 sal daar ‘n skyfievertoning wees. Die diens word in die Bikers Church, Kimberley gehou.

https://www.facebook.com/finditnuus/videos/233326824959589/