Noord-Kaap
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie.
Kimberley: 20°C tot 28°C
Vrystaat
Bewolk en koel met verspreide donderbuie.
Bloemfontein: 19°C tot 26°C
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.
Pretoria: 20°C tot 27°C
Limpopo
Bewolk en wam met verspreide donderbuie in die suidelike gedeelte.
Polokwane: 18°C tot 29°C
Mpumalanga
Gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderbuie.
Mbombela: 20°C tot 27°C
Oos-Kaap
Bewolk en warm met donderbuie in die noorde. Andersins bewolk met verspreide donderbuie langs die kus.
Port Elizabeth: 20°C tot 24°C
Wes-Kaap
Warm tot baie warm in die weste. Bewolk met lige reën langs die suidkus. Bewolk en warm me donderbuie oor die sentrale.
George: 18°C tot 23°C
KwaZulu-Natal
Geïsoleerde donderbuie en warm tot baie warm.
Durban: 22°C tot 29°C
Noordwes
Bewolk en warm met verspreide donderbuie.
Vryburg: 20°C tot 28°C



