KAAPSTAD. – ’n Man (34) van hier wat herstel van die Covid-19-virus, het gesê dat hy sonder huiwering die Covid-19-entstof sal kry, want hy wil nie weer deur Covid gaan nie.
Daniel Chetty sê hy was nog nooit so siek nie.
Lees die volledige berig hier.
Bron: IOL
Wat dink jy? Sal jy die entstof kry? Stuur vir ons ’n e-pos aan [email protected] met jou mening.



