Seekoei in die stad

Deel hierdie storie / Share this story

JOHANNESBURG – Mense van hier is gewaarsku om versigtig te wees nadat ’n seekoei in die strate gesien is.
Die Gautengse Landboudepartement het gesê hulle het eers die oproep oor die seekoei op 29 Desember ontvang, maar die seekoei is nog nie gevang nie, daarom moet mense op hulle hoede bly.

Lees die volledige berig hier.

Bron: Getaway