NTLO se Back-to-school skryfbehoefte-etikette

Besoek NTLO vandag vir ‘n wye verskeidenheid etikette.

Daar is aanstryketikette (50 by 9 mm) – 100 vir R50 of plakkeretikette (25 by 5 mm) – 100 vir R25 of boeketikette (70 by 40 mm) vir R1.20 elk.

Besoek hulle Facebook-blad vir meer inligting of hulle webtuiste.

Of skakel hulle hier:  053 861 4609

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: