Sanger se aanhangers geskok na plastiese chirurgie

Deel hierdie storie / Share this story

The Weekend het uiteindelik sy gesig onthul nadat hy einde verlede jaar met verbande op sy gesig geloop het.

Aanhangers van die sanger was geskok om sy getransformeerde gesig op Instagram te sien. Daar is al meer as 215 881 keer op dié foto kommentaar gelewer.

“Nog ’n bekende persoon wat die slagoffer geword het van plastiese chirurgie. Dit is so hartseer,” sê een van die kommentare.