Valentina Vassilyev (76) hou die Guinness-wêreldrekord vir die ma met die meeste kinders. Sy het 69 babas in haar leeftyd gehad, met 27 geboortes.
Valentina het 16 pare tweelinge, sewe stelle drielinge en vier stelle vierlinge gehad. Sy is op die ouderdom van 76 oorlede in die jaar 1765. Vassilyev was die vrou van Fedor Vassilyev.



