Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Verspreide donderbuie in die noord-ostelike, westelike en suidelike gedeeltes. Andersins bewolk warm.

Kimberley: 16°C tot 25°C

Vrystaat

Bewolk en koel met donderbuie veral langs die Lesotho-grens en in die ooste.

Bloemfontein: 14°C tot 28°C

Gauteng

Warm en gedeeltelik bewolk met verspreide donderbuie.

Pretoria: 18°C tot 28°C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

Polokwane: 17°C tot 30°C

Mpumalanga

Bewolk in die ooste. Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met donderbuie. Baie warm in die Laeveld.

Mbombela: 19°C tot 30°C

Oos-Kaap

Gedeeltelik bewolk ten koel in die weste. Bewolk in die ooste en koel met verspreide donderbuie.

Port Elizabeth: 12°C tot 27°C

Wes-Kaap

Bewolk langs die weskus. . Donderbuie word ook ooste en noord-ooste verwag.

George: 18°C tot 22°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en warm met enekele donderbuie in die middag.

Durban: 23°C tot 29°C

Noordwes

Bewolk tot baie warm met verspreide donderbuie in de oostelike gedeeltes..

Vryburg: 20°C tot 28°C