Sonbrand? Gebruik waatlemoen

Waatlemoen is ideaal om die brand uit ‘n warm en geïrriteerde vel te haal.

As gevolg van waatlemoen se hoë waterinhoud en likopeen, is dit ‘n kragtige antioksidant. Waatlemoen kan jou vel bevogtig en inflammasie verminder. Dit kan nie ‘n goeie sonskerm vervang nie, maar dit is ‘n heerlike middel na te veel blootstelling aan die son.

Maak so:
Sny die vrug in repies. Sit die repies tussen twee lae gaas om die geaffekteerde vel te bedek. Los dit vir 15 min. aan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *