‘Mense sterf op draagbare in hospitale,’ sê DENOSA

Deel hierdie storie / Share this story

KWAZULU-NATAL. – Mandla Shabangu, provinsiale sekretaris van die Demokratiese Verpleegorganisasie van Suid-Afrika (DENOSA), het buite die Wentworth-hospitaal aan eNCA gesê mense sterf op draagbare terwyl hulle op beddens wag.

Shabangu sê verder die situasie by die hospitaal is buite beheer. Hy sê afdelings waar 55 pasiënte lê, word deur twee verpleegster opgepas.

Suid-Afrika het al meer as een miljoen positiewe gevalle.

Volg FiND iT hier.