SAB veroordeel regering se drankverbod ten sterkste

“Die Suid-Afrikaanse Brouery (SAB) steun steeds die regerings se stryd teen die Covid-19-pandemie, maar ons stem nie saam met die opskorting van alkoholhandel wat meer as een miljoen lewens onderhou in gevaar stel nie,” sê die SAB in ’n persverklaring.

Persverklaring

Die SAB sê die organisasie stem nie saam daarmee dat hulle stem nie daarmee saam dat hulle verantwoordelik gehou word vir die aantal positiewe getalle wat die laaste tyd vermeerder het nie. Verder in die verklaring sê hulle die industrie word deurlopend gekriminaliseer.

Diskrimineer

“Daar kan nie teen ons industrie, kollegas en families gediskrimineer word nie. Dit is nie net onregverdig nie, maar dit voel al die werk wat ons die afgelope 125 jaar gedoen het, beteken niks.”

SAB se verder hulle sal alles in hulle vermoë doen om die lewensomstandighede van die mense wat op hulle staatmaak te beskerm.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *