President spreek vanaand Suid-Afrika toe

Deel hierdie storie / Share this story

President Cyril Ramaphosa gaan vanaand om 20:00 Suid-Afrika oor die verwikkelinge rakende die land se reaksie op die Covid-pandemie toespreek.

Die presidensie het dit op hulle Twitter-blad bevestig.