Indien jy die dag nie lus het vir oefen nie, kan jy altyd net vir 10 min. rek en strek. Jy hoef nie elke dag strawwe oefening te doen nie. Sommige dae kan jy rustige musiek aansit, ’n handdoek of matjie op die vloer gooi en ligte strekoefeninge doen.
Hier volg ’n paar maklike strekoefeninge wat jy kan doen:

Volg FiND iT hier.



