Botsing van voor tussen trok en motorTania SmithDecember 24, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story WARDEN. – ’n Trok en ’n motor het op die N3, 15 km buite Warden gebots. Een persoon is deur nooddienste na ’n plaaslike hospitaal geneem. Owerhede was op die toneel vir verdere ondersoek. Previous Post Rek en strek so af en toe Next Post Vrou oorhandig haar na hofskietery