April 21, 2021

Geseënde Kersfees van die VF Plus!

Die VF Plus in die Noord-Kaap wens u ‘n goeie rustyd, ‘n ware Christusfees en ‘n meer voorspelbare 2021 toe.

Mag almal hierdie Kerstyd opnuut die wonder van die geboorte van ons Verlosser ervaar.

Kontak ons kiesafdelingkantore in Kimberley, Orania en Garies op 074 166 5540.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: