Geen vullisverwydering vandag nie

KIMBERLEY. – Die Sol Plaatje-munisipaliteit het aangekondig daar sal vandag geen vullisverwydering wees nie. Dit is as gevolg van die reën.

Die munisipaliteit vra alle areas waarvan die vullis vandag verwyder moes word, om dit nie buite in die straat te sit nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *