Hou jou kinders só besig die vakansie

Wonder jy miskien hoe jy jou kinders dié vakansie by die huis gaan besig hou?

Wees toeriste in jul eie omgewing! Covid-19 maak dit wel vir baie Suid-Afrikaners moeilik om positief te bly oor die res van Desember wat voorlê. ‘n Mens vergeet egter soms van die besienswaardighede in jou eie dorp of stad.

Soek op die internet na interessante plekke in jou omgewing om te besoek. MuseumsGaan soek op die internet vir interessante plekke in julle omgewing of in, tuine, pienkniekplekke of enige plek waar julle nog nie was nie. Ry dalk met ʼn bus of trein in plaas van met julle motor en geniet só jou eie dorp of stad dié vakansietyd.

Daar is soveel dinge om kinders mee besig te hou, dat jy dalk sal wens dat die vakansie langer moet wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *