Video: Ma kuier met baba op rug

Deel hierdie storie / Share this story

DURBAN. – ’n Video waarin ‘n ma, met haar baba op haar rug vasgemaak, rondstaan in ‘n kuierplek het Twitter-gebruikers woedend. 

Met alkohol en harde musiek

“Kan iemand die polisie laat weet,” lui een van die kommentare. 

Die mense op Twitter is geskok oor die ma wat haar baba na so ‘n plek toe neem. Hulle meen ’n plek met alkohol en harde musiek is nie vir ’n baba bedoel nie. Die inskrywing op Twitter is reeds 3 000 keer in minder as 19 ure gedeel.

https://twitter.com/King_Khuzwayo/status/1338427614529253376?s=20