August 6, 2021

Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers

Nuutste Covid-19-syfers in SA (Foto: Yle)

Nuutste Covid-19-syfers in SA (Foto: Yle)

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 23 759 positiewe gevalle, waarvan 21 474 van die virus genees is. Daar is 1 911 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 372.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *