Staatskoerant met nuutste maatreëls – PDF

Deel hierdie storie / Share this story

President Cyril Ramaphosa het Maandagaand in sy toespraak strenger maatreëls vir die duur van die Desembervakansie bekendgestel.

Die Sarah Baardman-distrik en die Tuinroete-distrik is beide as Covid-19-brandpunte verklaar en publieke strande en parke in brandpunte sal op sekere tye verbode wees.

Klik hier om die staatskoerant in PDF-weergawe af te laai: