Vliegtuig gereed om op te styg met man op vlerk

LAS-VEGAS. – ’n Man is in hegtenis geneem na hy op ‘n vliegtuig se vlerk gesit het terwyl dit gereed gemaak het om van die McCarran- internasionale lughawe op te styg.

Dit is nog nie bekend waarom die man daar gaan sit het nie. Polisie en lughawebeamptes het die man na ‘n mediese fasiliteit geneem.

‘n Video is ook van die voorval geneem. Die video wys hoe die man op die vlerk kruip en dan gaan sit.

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: