Idols se wenner is aangekondig

Deel hierdie storie / Share this story

Zama Khumalo (19) is as Idols se 16de seisoen se wenner aangekondig.

Een miljoen rand

Khumalo is van Emalahleni in Mpumalanga. Sy het met ‘n motor, een miljoen rand en ‘n platekontrak weggestap.

Mr. Music (21) is in die tweede plek.