Geen beurtkrag vir vandag nieElbeth MaraisDecember 13, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story SUID-AFRIKA. – Eskom het aangekondig daar sal vandag geen beurtkrag wees nie. Hierdie besluit is aangekondig, aangesien die noodopwekking voldoende herstel het. Eskom bedank die inwoners van Suid-Afrika vir die ondersteuning tydens beurtkrag. Previous Post ‘Mens kan nie in sulke omstandighede lewe nie’ Next Post Twee tieners dood tydens storm