KYK: Eben gooi vleuel 7 m ver

Deel hierdie storie / Share this story

Eben Etzebeth het in sy laaste wedstryd ’n Stade Francis-teenstander 7 meter oor die kantlyn gegooi. Hy het die teenstander, wat 100 kg weeg, om die middel gevat, opgetel en oor die kantlyn gegooi.

Etzebeth, die Springbok-nr. 4, is die afgelope tyd deur die Franse klub, Toulon, genader om vir hulle te speel.

Volg FiND iT hier.