Die bekende komediant Ellen DeGeneres het bevestig sy het positief vir Covid-19 getoets.
DeGeneres het die nuus op haar Instagram- en Twitter-profiel gedeel. βHallo almal. Ek wil almal laat weet dat ek positief vir Covid-19 getoets het. Ek voel nog heel gesond. Almal wat in kontak met my was, het ek laat weet. Ek volg ook al die maatreΓ«ls. Wees asseblief veilig,β lui die inskrywing op Instagram. Die inskrywing het reeds 34 357 kommentare in onder 24 uur gekry. Al haar aanhangers het haar sterkte toegewens.
Volg FiND iT hier.

πππππ πππ ππππ ππ βπ πππ πππ π ππ πππ π πππππ πππ ππ·π» πΆπΆπΆ ππ π ππ! π³πππ πππ πππππππ πππ πππ. πππππ πππ ππππ πππππππ ππ ππππ πππ πππππππππ@ππππ-ππ.ππ.π£π ππ ππ ππ ππππ’π. π°πππ πππππππ π ππ ππ π³πππππππ πΈπΆπΈπΆ πππππππππππ π πππ, π πππ ππππ πππ πππ πππ π πππππ’π.
π ππ ππππ πππππππππ, ππππ πππ πππππππππ ππππππππππ-ππΓ«ππ ππππ.



