Hoekom jy 13 Desember na die lug moet kyk

Deel hierdie storie / Share this story

Het jy al buite op die gras gelê en ’n verskietende ster gesien. Wil jy graag ’n wens maak? Dit is nou jou kans. Op 13 Desember gaan jy 120 wense kan maak.

Meteorietstorting

Die meteorietstorting, wat tussen 4 Desember en 17 Desember, is die algemeenste jaarlikse meteoorreën wat ‘n sterrekyker op aarde kan sien. Die verskietende sterre sal van 13 en 14 Desember die sigbaarste wees.

Hoogtepunt van die storting

Die hoogtepunt van die storting sal op die aand van 13 Desember tot die oggend van 14 Desember gaan plaasvind, met ‘n mate van meteoriese aktiwiteit wat in die dae voor en daarna sigbaar is.

Volg FiND iT hier.