April 18, 2021

Is hierdie jou hondjie?

KIMBERLEY. – Hierdie hondjie is sopas in Kekewich in Kimberley opgetel.

‘n Inwoner van Monument Hoogte wat die hondjie sien ronddwaal en opgetel het, sê die hondjie is veilig by haar.

“Die hondjie het nie ‘n bandjie aan nie, maar mens kan sien die hondjie is goed versorg.”

Indien dit jou hondjie is, skakel 066 235 6629.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: