Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 23 462 positiewe gevalle, waarvan 20 998 van die virus genees is. Daar is 2 136 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 326.



