April 21, 2021

Man wat familie glo met byl doodkap laat vaar borgaansoek

Foto: Canva

OOS-KAAP. – Die 32-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy ses familielede doodgekap het, het sy borgaansoek laat vaar.

Nowa Makula, ‘n Zimbabwiër, word daarvan aangekla dat hy die Immigrasiewet oortree het en staan ook op ses aanklagte van moord tereg.

Saak is vir verdere ondersoek uitgestel

Die polisie het die beskuldigde in Ginberg naby King Williams Town in hegtenis geneem nadat die ma (42) verlede Dinsdagaand saam met haar vyf kinders tussen 6 maande en 10 jaar vermoor is. Daar word geglo dat ‘n byl tydens die voorval gebruik is.

Die saak is tot 28 Januarie 2021 vir verdere ondersoek uitgestel.

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: