April 21, 2021

Jou bestuurslisensie nou langer geldig

Indien jou bestuurslisensie na 26 Maart verval het, sal ’n verdere grasietydperk vir geldigheid op 31 Augustus 2021 eindig.

Bestuurslisensies, tydelike bestuurslisensies

“Alle leerlinglisensies, bestuurslisensies, tydelike bestuurslisensies en professionele bestuurspermitte wat tussen 26 Maart en 31 Desember verval, word steeds as geldig beskou,” sê Fikile Mbalula, minister van vervoer aan die Staatskoerant.

Geldigheid van lisensie

Talle kantore is weens Covid-19 al ’n hele paar keer gesluit en dit het ’n groot agterstand veroorsaak omdat mense nie hulle lisensie kon hernu nie. Dit is al die derde keer dat die geldigheid van lisensie verleng word.

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: