Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Mistig in die oggend langs die kusgebied waar dit koel sal wees, andersins sonnig en warm tot baie warm.

Kimberley: 14°C tot 34°C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie.

Bloemfontein: 12°C tot 31°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie later die dag

Pretoria: 14°C tot 28°C

Limpopo

Bewolk en warm met enkele donderbuie.

Polokwane: 16°C tot 30°C

Mpumalanga

Miskolle in die oggend oor die platorand, andersins bewolk en warm met enkele donderbuie.

Mbombela: 14°C tot 29°C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit gedeeltelik bewolk wees noord van die platorand, andersins bewolk en koel langs die kusgebiede.

In die oostelike dele sal dit bewolk en koel wees met enkele donderbuie wat meer verspreid langs die kusgebied sal voorkom.

Port Elizabeth: 15°C tot 18°C

Wes-Kaap

Bewolk en koel met motreën oor die suidkus, andersins sonnig en warm tot baie warm.

George: 11°C tot 19°C

KwaZulu-Natal

Mistig in die oggend oor die binneland, andersins bewolk en koel met verspreide donderbuie.

Durban: 18°C tot 21°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie.

Vryburg: 15°C tot 33°C

Rugby and sports fans – register now for the sports memorabilia auction kicking off at 10:00 today over on Care 4 Kings. 

The memorabilia auction is in support of the Care 4 Kings initiative, which looks after the former players of the Southern Kings, chaired by Springbok Braam van Straaten. 

Have a look at the items available and register at www.care4kings.co.za. 

For more information, call or Whatsapp 071 686 7200.