DURBAN – ’n Groot ontploffing het Vrydagoggend by die Engen-olieraffinadery in Taraweg, suid van Durban, plaasgevind.
Kyk die video hier – https://fb.watch/29ztViNxq0/
Inwoners so ver as Manor Gardens, Glenwood en Pinetown is vanoggend net na 07:00 deur ’n harde geluid wakker gemaak. In hierdie stadium is dit nog nie bekend of daar enige beserings of sterftes is nie.
Volg FiND iT hier.







