Hier is die inperkings wat Ramaphosa oorweeg

Verskaf.

Baie gerugte doen die rondte oor moontlike inperkings wat weer in sekere dele van Suid-Afrika ingestel kan word. President Cyril Ramaphosa het vandag met die presidensiële koördineringsraad en daarna met die kabinet vergader.

Die vergadering het ondermeer gehandel oor maatreëls wat nodig is in dele van die Oos- en Wes-Kaap. Ramaphosa sal die land na verwagting vanaand of môre-aand toespreek om die finale maatreëls bekend te maak.

Hier is die inperking wat president Ramaphosa vandag oorweeg het:

  • Aandklokreël – Plekke wat as brandpunte beskou word se aandklokreël kan na 22:00 vervroeg word.
  • Drankverkope – Drankverkope mag dalk weer oor naweke verbied word.
  • Samekomste – Strenger maatreëls kan op saamtrekke geplaas word.

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *