Katinka die Kat stel eerste rapliedjie vry

Foto: Skermgreep

Die internetster en TV-aanbieder Katinka Oosthuizen het Vrydag haar eerste enkelsnit, ’n rapliedjie getitled The Sass, uitgereik.

Katinka vertel aan Huisgenoot dat sy ’n paar maande gelede deur die platemaatskappy Select Music genader is na sy in Doef doef saam met Loufi, What the Faf en Wortel Kombat verskyn het.

“Jy moet supersassy voel as jy daarna kyk; ek is die voorstander daarvan om ekstra te wees.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *