KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ’n kleuter (3) met ’n spyker deur sy skedel gedryf en sy oë en geslagsdele verwyder, is gevind.
Skedel met spyker
Kapt. Kapt. Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder, sê daar word beweer die kleuter was saam met die ouma by die huis toe ’n man wat bekend is aan die familie die kleuter kom haal. Gwala sê die volgende dag toe die ouma by die huis kom, was die kind nie tuis nie. Die man is ondervra, maar het glo hardhandig geword. Volgens Gwala het die familie na die kleuter gaan soek en het toe sy liggaam in ’n bos gevind.
Liggaamsdele gevind
Gwala ’n man (36) in na die voorval in hegtenis geneem en ’n saak van moord is geopen. Liggaamsdele van die slagoffer is glo in die verdagte se huis gevind.
Volg FiND iT hier.



