Covid-19 in SA: Só lyk die syfers

Deel hierdie storie / Share this story

Suid-Afrika is op vlak een van inperking en die Covid-19-infeksiesyfer het oornag met 2 563 meer geword. Daar is nou 787 702 positiewe gevalle van die virus in die land.

Die aantal sterftes weens Covid-19 wat in die land aangemeld is, is 21 477 en 730 633 persone is van die virus genees.