April 19, 2021

EFF se ‘vreedsame’ betoging in Kraaifontein

Foto: Skermgreep

KRAAIFONTEIN – Die EFF betoog vandag ‘vreedsaam’ in Kraaifontein oor onder meer dienslewering.

So sê Banzi Dambuza, streeksekretaris van die EFF. Die groep EFF-lede beplan om ’n memorandum met klagtes by die plaaslike polisiekantoor af te gee.

Die lede sal ook by die polisiekantoor eis dat die polisie misdaad soos geslagsgeweld en moord op vroue bekamp. Hulle beplan ook om na die Kraaifontein-daghospitaal en die munisipaliteit te stap.

Hier is ’n video van hoe dit vanoggend gelyk het:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: